<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><aka>Ek wil kom stil word, </aka>
<key>A</key>
<title>Flam 406</title>
<lyrics>[V1]
.            A
 Ek wil kom stil word,
.            E
 Hier aan U voete;
.            Bm
 Ek wil kom hoor
.    E        A
 Wat U vir my sê

[V2]
.            A
 Ek wil kom oopmaak
.       E
 Vir U Gees, Heer
.          Bm
 As ek my vrae
.     E      A
 Voor U kom lê

[C1]
.               D
   Want soveel mense
.                A
   Sterf sonder Jesus
.             E
   Soveel mislei
.                A
   Na die ewige dood

[C2]
.                 D
   Daar's soveel oorvloed,
.              A
   selfsug en rykdom
.             E
   Wyl ander ly
.            A
   In hongersnood

[V3]
.            A
 Ek wil kom vra, Heer
.             E
 Wat van die kinders
.            Bm
 Wat nood en lyding
. E            A
 Glad nie verstaan?

[V4]
.             A
 Wat van die mens
.                 E
 Wat stukkend en seer is?
.            Bm
 Wat van die een
.     E           A
 wat eensaam vergaan?

[C3]
.                   D
   As ek dan vra, Heer
.               A
   &quot;Waar is U liefde?&quot;
.             E
   Moet ek erken,
.                A
   Dit lê nog by my

[C4]
.              D
   Hier in my selfsug
.             A
   Stap ek gevoelloos
.              E
   By nood en seer
.              A ... (B)
   Van mens verby

[V5]
.            B
 Maak my 'n beeld van
.          F#
 Jesus se liefde
.           C#m
 Om in die nood
.   F#       B
 U Hande te wees

[V6]
.            B
 En ek gee myself
.            F#
 Aan U as 'n offer
.        C#m
 Onder beheer
.         F#      B
 Van die Heilige Gees

[C5]
.                 E
   Hier staan ek voor U,
.             B
   Net soos Jesaja
.              F#
   Raak my nou aan
.                 B
   Met U Heilige Vuur

[C6]
.           E
   Sodat ek oral
.               B
   U liefde kan uitdra
.               F#
   Hier is ek, Heer,
.             B
   U kan my stuur!

[P1]
.               F#
   Hier is ek, Heer,
.             B
   U kan my stuur!</lyrics>
<presentation>A, B</presentation>
</song>